Baie Dankie…

Hallo Almal in Nederland,
wat vir my en Koos so n heerlike verrassing besorg het met ons Goue Bruilof! Elkeen se persoonlike gelukwense is so hartverwarmend dat ons trane in die oë gekry het…. Baie dankie. Dit is ons grootste rykdom om soveel liewe mense te kon leer ken wat die Liefde van ons Meester wesenlik uitleef. Mag die Genade en Vrede julle deel wees. Tot wedersiens.

Geef een reactie

Het e-mailadres wordt niet gepubliceerd. Vereiste velden zijn gemarkeerd met *

nl_NLDutch